
Gifkaroo – voorteks maak vuis
2013-08-02 Dít is die eerste gewaarwordinge ná die lees van Gifkaroo, Etienne van Heerden se voorteks vir sy roman, Klimtol, wat in September 2013 by Tafelberg Uitgewers verskyn.
Ekokritiek: In gesprek met Susan Smith
2013-04-11 "Ekokritiek is nie ’n panasee vir alles wat verkeerd is met die omgewing nie; nog minder is dit die politieke towerstaffie wat almal gaan laat regop sit en die regte ding gaan laat doen."
Plek en ingeplaaste skryf. ’n Teoretiese ondersoek na ingeplaaste skryf as ekopoëtiese skryfpraktyk
2012-12-12 "’n Ondersoek na die verwantskap tussen die twee dele in die woord ekopoësie het tot gevolg dat ekokritici indringend selfondersoek moet instel, nie net na die wat nie, maar ook na die hoe en waar van plek in ekokritiek en ekopoësie."

Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Susan Smith
2012-12-04 Susan Smith se inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.
die oortjies van die gedig
2012-07-25 Susan Smith sien die oortjies van 'n gedig bo die water uitsteek en wonder wat lê daar onder ...
In dié rymteskip van René so baie: ’n resensie van in die niks al om van René Bohnen
2012-06-14 <i>In die niks al om</i> van René Bohnen is alles wat ’n tweede bundel behoort te wees. Dié rymteskip vaar goed.
Die aard van ekopoësie teen die agtergrond van die ekokritiese teorie met verwysing na enkele gedigte van Martjie Bosman
2012-06-12 "Ekokritiek kan breedweg gesien word as die studie van kultuurprodukte soos kunswerke, skryfwerk en wetenskaplike teorieë wat hulle bemoei met die menslike verhouding met die natuurlike wêreld."
keiserstrand-tafoni
2012-04-11 op die geologiese tydskaal van die heelalteel klip toe nie so swaar nie
neem dit die rotskus nie veel meer nie as ’n duisend jaar
om ’n paar meter terug te tree
