Melt Myburgh oor Woordfees-olifante, SêNet-verslawings en kanaal-ape
2010-01-26 Melt, jy het hier in Ryneveldstraat vanaf die LitNet-kantoor opgeskuifel na die US se Lettere en Wysbegeerte-gebou, waar jy nou as Woordkunsprojekbestuurder by die Woordfees werksaam is. Wat presies doen ’n woordkunsprojekbestuurder? ...
Heupvuur: André P Brink oor die Jan Rabie en Marjorie Wallace Beurs
2009-12-07 In Die Burger word jy soos volg aangehaal: “Dié toekenning beteken vir my meer as enige ander wat ek nog gekry het.” Wat maak dit vir jou spesiaal? Daar is heelwat redes. Om mee te begin, het dit gekom presies op die tydstip dat ...
Morné Malan se Suiderkruis: 'Hy’s nie sonder sy foute nie, maar perfek maak nie noodwendig mooi nie'
2008-12-11 Suiderkruis vertel die hartseer verhaal van Magriet wat haar twee seuns, Hennie en Dawid, in Johannesburg gaan soek nadat die Australiese Southern Cross-windpomp op die werf van hul Vrystaatse familieplaas op ? dag "[k]op verloor".
Versindaba 2008: Mag niemand ooit vir hulle moe nie?
2008-11-11 "Ek hoop dat hierdie versamelbundel boordensvol nuwe verse soos vars heunings sal wees," skryf die samesteller, Marlise Joubert, in die inleiding van Versindaba 2008.

