Aan NG-kerk en Gays
2013-10-18 Ek verstaan nie hoekom iemand in 'n kerk is in elk geval as hy nie die Bybel glo nie. Dit lyk vir my of dit nou 'n demokrasie is?
Babette se feesmaal
2013-03-01 Ek het al soveel navrae by soveel plekke gedoen oor Babette’s Feast wat in Afrikaans oorgeklank is – baie jare gelede.
Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!
2012-08-20 My seuns is hulle eie mense, ek voel gekoester deur die spul mans in my huis. Wat bedoel jy met dit gebeur met alle seuns?
