Pieter van Niekerk


Hoe lyk jou stad-kompetisie: Friemersheim

Pieter van Niekerk 2012-07-10 Pieter van Niekerk dig 'n pad deur Friemersheim

George is kiekie-mooi en dra die "Outeniquaroes"

Pieter van Niekerk 2012-07-04 Mag die Georgiane ook nie blasé raak oor hul kiekie-mooi rustige omgewing nie. Hier is so baie om die oë te verryk met inheemse- en ander fynbos, vleilande, sy dam, meer en see en veral die berg, dat jy nie anders kan as om ’n bietjie te stol of selfs in die "tuin" te hiberneer nie. Hier is in elk geval genoeg om jou asem te roof. Kom nou en raak "roestig"!

Ons kan doen met spirituele mondigheid

Pieter van Niekerk 2012-06-25 Dis opwindend - die spirituele ontwaking by mense.

Die kerk

Pieter van Niekerk 2012-06-22 Die kerk is nie dood nie

Die ding met honde ...

Pieter van Niekerk 2012-06-21 "'F#* die hond, wat van my!', skreeu-sê die antie, nadat ek oor haar hond kla, wat een meter vasgetou, sonder kos of water, aan ’n paal krom staan. Die fliek Disgrace het my weer aan die insident herinner; dit het die ding oor honde weer by my aangewakker."

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

Pieter van Niekerk 2012-06-19 "Die Christendom het nooit ’n territoriale sentrum gehad nie (die kerk wel). Die sentrum is Jesus Christus, waar Hy ook al bekend word is daar ’n potensiële sentrum van geloof en getuienis aanwesig."

"Bokkie" deur Pieter van Niekerk

Pieter van Niekerk 2011-11-04
Top