Resensie: Mens dier ding deur Alfred Schaffer – ’n verbeeldingryke herbesoek aan Shaka/Chaka
2020-06-30"Met Mens dier ding verruim Schaffer nie slegs sy digterskap nie, maar tree hy ook op ’n onverwagse manier in gesprek met die Suid-Afrikaanse letterkunde in die breë."
Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie
2017-04-06"Waarmee die leser hier gekonfronteer word, is ’n soort Bybelse toerisme waarby hy, byna soos tydens die Passiespel, Bybelse en Bybels-geïnspireerde taferele voor hom sien afspeel."
Resensie: Boekstaaf deur Nini Bennett
2015-07-14"Boekstaaf verdien ʼn gunstiger ontvangs, want hierdie werk getuig van noemenswaardige groei."
Our hunting fathers
2014-12-09 "Buys is vir my in sy hoof-'bewegings' die romanekwivalent van WH Auden se gedig 'Our hunting fathers', ook wat die ontginning van dieper betekenisimplikasies deur middel van (metaforiese) inkongruensie betref ..."LitNet Akademies-resensie-essay: Soos die “groot outydse digters” – Karnaval en Lent, TT Cloete
2014-04-16 "Uit hierdie werk is heelwat af te lees van die talle lewens wat Cloete in terme van jare en onversadigbaarheid geleef het. Hier is iemand aan die woord wat konstant bly én homself telkens vernuwe."LitNet Akademies-resensie-essay – “Over de gehele oppervlakte een veld”: Alfred Schaffer en Mark Rothko
2013-07-17 "Soos verderaan sal blyk, staan die poësie van Schaffer in ’n ingewikkelde verhouding tot die werklikheid. Hy is sekerlik nie, in die konvensionele sin, ’n 'betrokke' digter nie."Steve Hofmeyr gee gas: Kapabel is 'n eerlike vertelling oor die leuenagtige
2013-01-29 Sy jongste bydrae tot Afrikaanse fiksie heet Kapabel, waarin interessant genoeg iets van Agter elke man terugkeer.
LitNet Akademies: Phil van Schalkwyk gesels oor die plek van middelmoot-literatuur in die literêre sisteem
2011-08-10 Phil van Schalkwyk reageer op die artikel “Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Hennie van Coller. In die debat oor “hoë” en ...

