LitNet-spens: Limericke sonder brieke
2009-09-23’n Komiese voordragkonsert oor die geskiedenes van ons land met Maestro as sirkusmeester en spelers wat ’n aksiebelaaide konsert in die vorm van limericke deur Philip de Vos en Nico Luwes onderneem om uit te vind hoekom ons is soos ons is - nie lekker nie!
LitNet-spens: Waaihoek se Vinkel en Koljander
2009-08-21Waaihoek is ’n multikulturele musikale klug met sang en dans, geskryf met die doel om soveel moontlike geleenthede te skep aan plaaslike toneelspelers, dansers en musikante om hulle talente te ontwikkel.
LitNet-spens: Knorries en die krisis / Crisis in Golden Years
2009-07-23Dit is 10 uur die oggend in Huis Soeterjare, ’n aftree-oord êrens op die platteland.
LitNet-spens: Zollie / Zolly
2009-07-09’n Kinderlose Griekse egpaar besit ’n kafee. Twee groepe straatkinders probeer oorleef. Zollie het potensiaal en mev Georgio wil hom rehabiliteer. Konflik tussen die groepe lei tot die dood van Snoekie.

