Naam van skrywer
Nico Luwes
Naam van teks
Maaltyd vir een
Subgenre
Klug
Kort opsomming
Die bekende Dinner for one in Afrikaans vertaal oor die 90 jarige effens seniele Miss Sophie wat haar 4 onsigbare gaste onthaal en haar butler James wat al die heildronke namens hul drink en permanent oor die leeuvel donder. Die stuk word elke nuwejaarsdag op TV uitgesaai.
Aantal spelers
Een man en een vrou, plus nog 'n man indein Duitse aankondiging gedoen word.
Vorige opvoerings
Volksbladfees 2006 Aardklop, Kolligfees, Woordfees, en verskeie ander geleenthede
Naam van kopiereghouer
Nico Luwes
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
Nico Luwes 0823742485 of Dept Drama, UV Posbus 339, Bloemfontein

