Nicholas Muller


"Moedeloos" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-12-03 Die skromer verlange in duister se gawes
ons lewe op onbeskryfbare bates
wat egte emosies vir ons behou

"Middernag" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-12-03 Dis middernag en ek lê buite
met die donkerte wat my omvou
Ek wens jy was hier langs my
terwyl jy my in jou arms hou

"Liefde Oorwin" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-12-03 Ek sien hoe jou gemoedere sak
toe sy verby jou loop
Die girl wat eens jou lewe was
vir ewig weggestroop

"Glo" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-12-03 Sal jy my glo as ek sê als gaan okay wees?
Sal jy my glo as ek sê ons gaan oorleef?
Sal jy my glo as ek sê ek wil net daar wees
en met jou in my lewe leef?

"Onseker" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-11-27 Easier said than done, ek weet
Ek sukkel self daarmee
Maar met gisteraand wat oor en oor in my gedagtes speel
besef ek hoe kosbaar is elke sekonde wat ons deel

"Questions" by Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-11-27 How can I ever question
this feeling I have inside?
But still I feel so guilty
like I have something to hide

"Trust" by Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-11-27 If life was just that easy
If life was just a breeze
What would be the fun in it
if we did everything at ease?

"Wens" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-11-27 Ek wens ek kon net wegraak
Ek wens ek kon verdwyn
Ek wens ek kon net hardloop
Weg van al die pyn
Top