US Woordfees 2018: Korreltjie Kantel
2018-03-07"Waar stemkunstenaars vantevore verantwoordelik was vir die dialoog tussen die liedjies, word die beeldskone Christine Truter en die talentvolle Wessel Pretorius ingespan om in ’n klein en intieme spasie gestalte aan die vuurwarm verhouding te gee."
Daai een dag in April
2017-04-12"Dit dreun deur die strate. Zuma must fall, Zuma must fall, Zuma must fall. Later klink die refrein so gemaklik in jou eie ore dat jy amper begin glo dat dit kan gebeur."
Hartstories: 'n Saamrystorie vir Amore
2015-11-11Nadine Petrick skryf 'n brief aan Amore Bekker van RSG oor Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred.
Nadine Petrick gesels met Wilna Adriaanse oor Vier seisoene kind, Afrikaanse-boek-vroue en (natuurlik) die liefde
2010-07-21"Ek het deur die jare geleer dat elke karakter ’n spesifieke naam wil hê en hulle gee nie hulle samewerking totdat die name reg is nie."
Nadine Petrick gesels met Marita van der Vyver oor resensies, die hittegolf in Provence en die wegholsukses van Dis koue kos, skat
2010-07-20 Dis koue kos, skat Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048855 Prys: R157.25 Klik hier en koop Dis koue kos, skat nou by Kalahari.net! Eerstens, baie geluk met die nuwe roman! Ek wil tog onmiddellik weet, hoe voel die lippe? Jy ...Stoffel in Afrika: Nadine Petrick gesels met bosbefokte Christiaan Bakkes
2010-06-24Titel: Stoffel in Afrika Skrywer: Christiaan Bakkes Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151290 Prys: R160
Klik hier en koop Stoffel in Afrika nou by Kalahari.net!
Jou vyfde boek oor jou alter ego Stoffel Mathysen, ...