
Voëlvrou: ’n onderhoud met Marlize Hobbs
2020-11-04"Ons skep ons eie waarhede. Lesers besluit self wat hulle wil glo en wat hulle nie wil glo nie, maar glo mý dan: Die emosies in die verhaal is universeel vir ons almal."

Onderhoud: Marlize Hobbs-Russell oor 'n Suitcase vol sterre
2016-08-24"Die titel kom uit een van die gedigte, waarin ek beskryf hoe mens soms opkyk en die sterre wat soos wasgoed aan die hemel hang, wegbêre in jou suitcase. Sodat jy daarmee kan travel."

Pensioenaansoek, kategorie 83
2016-07-20"En hy hoes weer. Hy hoes die geraas van die waterval dood."

’n Drink op fabulousness – ’n huldeblyk aan Reinet Nagtegaal
2014-12-18 "Die huis van die weerbarstige siele en die huis van die ongeërgde skrywer en die huis waar Reinet ma, skrywer, profeet, regsgeleerde, geliefde, vriendin en alles-en-nog-wat was, is stukkend."
kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Marlize Hobbs
2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Score my ’n gwai deur Marlize Hobbs is genomineer in die kategorie: Film.
Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode
2013-11-08 Shirmoney Rhode het op 4 November 2013 'n brief vir Nathan Trantraal geskryf. Marlize Hobbs reageer op Shirmoney se bydrae.