laatnageilande: ’n onderhoud met Marlise Joubert
2023-08-21"Omdat ek meestal laat in die nag skryf en die isolasie soos ’n eilandstilte skerper begin ervaar het, het die titel spontaan na vore gedring."
kluistertuin
2021-01-26LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Marlise Joubert, wat in 2020 met ’n SALA-Poësieprys bekroon is, se gedig hier.
besoek afgelas
2020-03-21"alles word gekanselleer
julle mag nie elders nesgooi
as virusryke swerfvoëls"
Grondwater: ’n onderhoud met Marlise Joubert
2019-07-09"Met verwondering en verbeelding bou jy soos ʼn kind vir jou ʼn dorpie in die sand, ʼn dorpie met die beste paaie, huise en winkels. Jy kan maar net hoop dat lesers ook jou woorddorpie sal besoek, voordat die tyd dit verkrummel."
Digterstuin: Villasavary, Frankryk
2012-09-20 "om ’n gedig te skryf sou beter weesom hierdie landskap vas te bind"
Deine schöne Gestalt
2011-12-07 Hy was nooit van hierdie wêreld nie. Veral nie van hierdie stomende stofstrate en verslonste bougainvilleas wat oor onwit gebreekte muurtjies hang nie. Nog minder van meer veraf dinge soos die staalbesems van die kerkklokke wat in die bodorp al om ...
Die vierde wedren
2011-09-20 Ek het die helmet vir Pa aangegee.Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met u krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder my buk. Amen.” Toe gee ek die handskoene ook vir hom.
Dit was die gewone ritueel.
Onder 'n moerbeiboom
2011-08-25 Só is dit dan! Hier staan ek. In die tou van die werkloses. ’n Lang tou wat lui om die kantoorhoeke afslang na die sykant van die landdroshof – die afgedanktes, die pakkettiele, die geraktes. Ek staan ...
Joan Hambidge in gesprek met Marlise Joubert oor haar jongste bundel Passies en Passasies
2008-05-21Jy het in 1971 gedebuteer met ‘n Boot in die woestyn en jou jongste bundel, Passies en Passasies, ‘n lywige bundel van 128 bladsye, het verlede jaar verskyn.

