Dans van die reën
2025-07-17"Trippel, trappel, rittel
sag die stofkapittel,
druppels dans ’n rumba
afgewissel met ’n samba."
Nostalgie
2024-11-28"Diep uit die hart se argief,
deur vergeelde, verouderde, vergete
bladsye van ’n lank geslote lewensboek"
Droogte
2024-09-05"Waar ’n pragtige land
verdor en in stof verstik.
Daar bid ’n volk verslae:
'Heer, laat U water ons verkwik!'"

