Blomme

  • 0

Foto: Canva

Blomme

Ek het voorwaar dié nuwe jaar
blomme oral in my tuin gewaar!
Geel en pienk, ook pers en blou,
bittersoet ná die oujaarsgrou.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top