Marchelle van Zyl

Marchelle van Zyl is van die Karoo en is ’n vryskut joernalis en toerisme-entrepreneur. 

 

Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: David Kramer-huldeblyk: Boland tot Broadway

Marchelle van Zyl Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-08

"Hy het jou laat dans en laat lag. En dan, net soos jy lekker saamneurie, flous hy jou met ’n opgeruimde liedjie: Die wysie wil jou laat dans, maar die woorde wil jou laat huil."

Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: Karen Zoid & Kaapstadse Filharmoniese Orkes

Marchelle van Zyl Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-08

"Ek het gedink ek sou die skare mis. Maar met hierdie produksie kry jy die geleentheid om intiem saam met die musikante óp die verhoog te klim."

Tuin van Digters 2019: Onderhoud met Lieke Joosen

Marchelle van Zyl, Lieke Joosen Musiek 2019-09-13

"Ek glo dat jy iets by elkeen wat oor jou lewenspad kom, kan leer. So ek kan nie wag om by die Suid-Afrikaners, hul taal, die natuur, hul lewenstyl te ervaar nie."

US Woordfees 2019: Soos ’n bliksemstraal – Uit die bloute

Marchelle van Zyl Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-26

"Uit die bloute is ’n musiekteaterstuk wat in die 90’s een van die mees suksesvolle produksies ná die afskaffing van die destydse streeksrade was. Nou herleef hierdie vindingryke herverbeelding van twee klassieke kortverhale van Eugéne Marais met die gewilde akteurs Paul du Toit en Jenna Dunster onder begeleding van topmusikante."

Henk Serfontein se nuwe solo-uitstalling, Handskrif: 'n onderhoud

Marchelle van Zyl Kuns 2018-09-12

"Henk Serfontein se nuwe solo-uitstalling, Handskrif, open die naweek by die Breytenbach Galery in Wellington tydens die Tuin van Digters-fees. In Handskrif bou Serfontein voort op die samewerking met Afrikaanse digters wat in sy bekroonde uitstalling Winterslaap begin is."

Om ’n moesie te vermoor

Marchelle van Zyl Fiksie 2018-05-10

"Shemeeze stap na die violis se musiekstaander. Sy skeur die bladmusiek van die laaste lied uit en vou dit op. Sy stap terug na Mariska en vat haar gesig tussen haar hande vas."

Die braai

Marchelle van Zyl 2013-10-01

"PW draai weer ’n tjop om. Bloed drup stadig uit die vleis uit en val in ’n rooi poel onder in die braaibak."

Top