Louise Pieterse

Ek is ’n finalejaar-joernalistiekstudent met ’n onblusbare passie vir musiek en fotografie. Gelukkig is die samesmelting van hierdie horisonne onvermydelik. Ek is nie ’n fotograaf nie, ek neem net foto's. Ek is nie ’n skrywer nie, ek skryf net. Ek is alles juis omdat ek niks is nie. Ek is nie professioneel nie, ek doen net baie dinge baie goed. Mense ken my, ek ken mense en op hierdie stadium is dit al waarvoor ek kan vra.

Innibos 2018: Fotoblad

Louise Pieterse Feeste 2018-07-05

Die Innibos Kunstefees het vanjaar van  27 tot 30 Junie in Mbombela plaasgevind. Louise Pieterse het die feesatmosfeer in foto's vasgevang.

Foto's: Innibos 2017

Louise Pieterse Feeste 2017-07-12

Die Innibos Kunstefees het vanjaar van  5 tot 8 Julie in Mbombela plaasgevind. Louise Pieterse het die feesatmosfeer in foto's vasgevang.

Foto's: Innibos 2016

Louise Pieterse Feeste 2016-07-05

Louise Pieterse deel 'n keuse van foto's van Inniebos 2016.

STRAB 2015: Foto's en video's

Louise Pieterse Musiek 2015-06-04

Strab 2015 het 27-31 Mei in Ponta Malongane, Mosambiek plaasgevind. Louise Pieterse deel haar foto's en video's.

Markens Grøde deur Hanneke Benade

Louise Pieterse, Hanneke Benade 2014-07-09 Innibosfees se 2014-feeskunstenaar was die talentvolle portretkunstenaar, Hanneke Benade. Louise Pieterse deel haar foto's van die feesuitstalling met LitNet en Hanneke Benade verskaf ook kunswerke van haar eie.

Onderhoud: MK se Jean Jordaan

Louise Pieterse 2013-01-11 "Selfs nadat hy vir die vierde keer vir melk in sy koffie moet vra, kan mens steeds die glimlag in sy stem hoor en kan hy onverpoosd sy stories voortsit."

Aardklop: Pram-stoter-paradys

Louise Pieterse 2012-10-10 "Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp op voordeel te trek uit die stampvol strate ..."
Top