Louis Pretorius

Louis Pretorius is skrywer van TV-reekse soos onder andere Die Boland Moorde.

Tuiskoms: hoe Afrikaans op Netflix tuiskom

Naomi Meyer, Louis Pretorius TV 2025-03-05

"Dit het begin met die feit dat Netflix begin belangstel het in Afrikaans as ’n mark en ’n storietaal."

Kompleks: ’n onderhoud met Louis Pretorius

Naomi Meyer, Louis Pretorius Skrywersonderhoude 2023-09-20

"Kompleks het begin by daardie liefdeservarings in jou jeug wat deur jou hele lewe eggo. En die vraag: 'What if ...?' Wat sou gebeur het as ek gesê het hoe ek regtig voel? Wat sou gebeur het as ek nie so skaam was nie? Sou dit anders uitgewerk het?"

Fraksie op kykNET: ’n onderhoud met Louis Pretorius

Naomi Meyer, Louis Pretorius kykNET Portaal 2022-09-09

"Ons ideale kyker is iemand wat nie bang is om uitgedaag te word nie. Om van die karakters te hou ten spyte van hulle feilbaarheid. Hulle is almal menslik, en almal probeer hard. Die kyker wat bereid is om in die spieël te kyk en bereid is om sy eie donker kant te sien, sal die reeks geniet."

Die Boekklub 3: ’n onderhoud met Louis Pretorius en Albert Snyman

Naomi Meyer, Albert Snyman, Louis Pretorius kykNET Portaal 2021-02-17

"Kringe in ’n bos is byvoorbeeld gekies omdat die eerste episode van die eerste reeks 'Susters van Eva' was en dit maar ’n hoedlig was vir tannie Dalene. Maar dit speel ook in op Tom se psige: die kringe wat hy bly loop."

Fyn skryf aan regsreeks – ’n onderhoud met Louis Pretorius en Albert Snyman

Remona Voges, Louis Pretorius, Albert Snyman kykNET Portaal 2020-06-25

"Ek sou sê ek is stadiger en meer berekend as dit by stories kom, waar Albert se kop teen ’n miljoen kilometer per uur werk met duisende idees wat ontplof. So ek anker hom, maar hy gee die hardkoppige Capricorn vlerke om mee te droom en saam kom ons by ons stories uit."

Innibos 2018: Die magiese drie – ’n teater-onderhoud oor die produksie 3 Susters

Christiaan J de Swardt, Louis Pretorius Teater 2018-06-27

"Daar’s ernstige temas wat met ’n onderliggende komiese element vertel word. Ek glo dis altyd die beste mengsel vir ’n storie, want ek voel dis maar die lewe en deel van die Suid-Afrikaner se psige."

Kom kuier by Die boekklub op kykNET

Louis Pretorius, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-11-17

As jy LitNet lees, sal jy Die boekklub op kykNET wil kyk. Lees hoekom.

Top