Dagboek van 'n Dromer is volwasse, goeie, amperse rou rock, met eenvoudige luisterbare lirieke
2007-12-12Albert de Wet is nog nie die huishoudelike naam wat hy moet wees nie. Hy het egter reeds 'n welverdiende navolging.
Godsdiens: Die Binnekamer
2007-11-20Luiheid of laksheid is glo een van die sewe doodsondes volgens Middeleeuse besinners (teoloë, as 'n mens dié woord opsluit moet gebruik). En dié ouens was beslis nie dom nie.
Lienka deur Lienka
2007-09-11Die blinkoog blom van ddisselblom het haar eerste solo-album gemaak – Lienka.
Kô’s wees eerlik: Wie kan Lienka se definitive recording van “Valkenburg” ...
St Michael's-koor presteer by ATKV-Applous-koorfees
2007-09-04Die kapelkoor van die St Michael's-meisieskool in Bloemfontein het hom weer as een van Suid-Afrika se top-skoolkore bewys.
Wederlied – ’n letterdig
2007-04-17vir Jaco Schutte Jou song sing jy in jou vrye staat asof daar vlaktes wag vir jou, vir my, koppies, bos en sukkelstrome op my, op jou, in ’n vrye staat. Bring weer jou kitaar, lief. Uit sy snaresing weer jou song van ek en jy,jy ...
Id Quod Visum Placet
2006-11-01 na 'n 1926-illustrasie van Eric Gill Dit wat my sig en oog behaag, klim ironies en gestroop uit papier: voorkoninklikvoor sy eie onsienlike reusstaan die jongste van Isai ...

