Die volkspeler agter die Taalgenoot se sukses
2021-01-27"Dis maklik om te skok, maar dis moeiliker om in te lig sonder om te skok."
Skrywersonderhoud: Johan Jack Smith oor die Eugène Marais-prys
2020-05-28"Ek dink dis fantastiese motivering om weer, en beter, te skryf. Ek het gaan kyk na vorige skrywers, en het gedink: 'Bliksem, jy bevind jouself nou in goeie geselskap.'"
Skote in die nag: Om aan te hou dans, al klap die skote
2020-01-14"Misdaad is sinoniem met Mzansi – en soveel meer in Jozi. Maar sy inwoners stap op dieselfde voetpaadjie as die monster."
Zola deur Johan Jack Smith: ’n onderhoud en ’n lesersindruk
2019-09-25"Zola is grusaam, grafies en visueel sterk geskryf. Die storielyn is behendig verweef met sub-intriges wat die lyne tussen realiteit en fiksie doelbewus en suksesvol vervaag."
LAPA se nuwe druknaam laat die wenkbroue lig
2019-01-23"Solank dit ’n goeie storie is. Publikasie sal steeds deur die gehalte van die manuskrip bepaal word."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Johan Jack Smith
2017-10-12"Ek ken nie regtig digters nie. Bruce Springsteen as liriekskrywer. Is hy naby genoeg aan ’n digter? Ek hoor wel ek sal aanklank vind by Allen Ginsberg."
In die laksman se skoot deur Chris Marnewick, ’n resensie
2017-03-10"In die laksman se skoot laat baie stof tot nadenke. Die mense wat gereeld vra dat die regering die doodstraf moet terugbring, sal twee keer dink ná die lees van die verhaal."

