Johan Allers

Johan Allers woon in Nederland. Hy het voorheen as joernalis by die SABC gewerk.

Pareltjes uit Amsterdam: Sandra Mujinga se Skin to skin

Johan Allers Kuns 2025-09-26

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy Sandra Mujinga se uitstalling Skin to skin in die Stedelijk Museum se kelder.

Pareltjes uit Amsterdam: Binne die Verzetsmuseum

Johan Allers Leefstyl 2025-09-18

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy weer die Nederlandse Weerstandsmuseum in Amsterdam. Dié keer nooi hy ons om van die vaste uitstallings te besigtig.

Pareltjes uit Amsterdam: "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand"

Johan Allers Leefstyl 2025-09-11

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy die Nederlandse Weerstandsmuseum om die uitstalling "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand" te besigtig.

Pareltjes uit Amsterdam: Pamela Rosenkranz, Stedelijk Museum

Johan Allers Leefstyl 2025-09-05

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy Pamela Rosenkranz se kuns by die Stedelijk Museum.

Pareltjes uit Amsterdam: ’n Kunstenaarskollektief in die bos

Johan Allers Leefstyl 2025-08-28

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor ’n kunstenaarskollektief in die bos.

Pareltjes uit Amsterdam: Susan Coetzee-van Rooy van die Zuid-Afrikahuis

Johan Allers Menings 2025-07-04

Susan Coetzee-van Rooy het in Junie vanjaar by die Zuid-Afrikahuis-span in Amsterdam aangesluit. Susan is die eerste Suid-Afrikaanse direkteur van hierdie kultuur- en kennissentrum. Sy vertel vir Johan Allers meer oor haar passie vir tale en hoe sy haar pad na die Zuid-Afrikahuis op Keizersgracht gevind het.

Pareltjes uit Amsterdam: Formafantasma – Oltre Terra

Johan Allers Leefstyl 2025-06-01

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Formafantasma – Oltre Terra by die Stedelijk Museum. 

Pareltjes uit Amsterdam: Die mooiste fietsloods in Amsterdam

Johan Allers Leefstyl 2025-05-25

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor die fietse van Amsterdam.

Pareltjes uit Amsterdam: ’n outydse tram

Johan Allers Leefstyl 2025-05-18

’n Tikkie nostalgie, ’n stukkie erfenis: In die volgende video in hierdie weeklikse reeks reis Johan terug in tyd. Hy besoek die Electrische Museumtramlijn Amsterdam.

Pareltjes uit Amsterdam: Koningsdag 2025

Johan Allers Leefstyl 2025-05-11

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die besige strate van Amsterdam op Koningsdag 2025.

Pareltjes uit Amsterdam: De Hollandsche Manege

Johan Allers Leefstyl 2025-05-04

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die oudste perdeskool in Nederland. De Hollandsche Manege is in die hartjie van Amsterdam geleë.

Pareltjes uit Amsterdam: Hanlie Retief aan’t Keizersgracht

Johan Allers Leefstyl 2025-04-27

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks gesels hy met Media24-joernalis Hanlie Retief. Hanlie was in Maart en April 2025 die "Joernalis in die Huis" op Keizersgracht.

Pareltjes uit Amsterdam: Zuid-Afrikahuis-besoek met Wessel van Arnhem

Johan Allers Leefstyl 2025-04-20

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks gesels hy met Wessel van Arnhem oor die Zuid-Afrikahuis aan die Keizersgracht.

Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 2

Johan Allers Leefstyl 2025-04-07

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Anselm Kiefer – Sag mir wo die Blumen sind by die Stedelijk Museum. 

Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 1

Johan Allers Leefstyl 2025-04-07

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Anselm Kiefer – Sag mir wo die Blumen sind by die Stedelijk Museum. 

Top