Skryfnet 2013: Jasper van Zyl se tweede verslag
2013-07-29 Jasper van Zyl se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.Skryfnet 2013: Jasper van Zyl se eerste verslag
2013-04-02 Jasper van Zyl se eerste verslag oor die deelnemers se gedigte.LitNet Akademies: Jasper van Zyl gee sy mening oor die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus
2012-04-10Jasper van Zyl lewer kommentaar op die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus.
Nie ’n kultuurskans nie, ’n nasionale bate
2011-11-10 Omdat Afrikaans ’n spesiale taal is in dié opsig dat dit daartoe in staat is om hoër funksies te verrig, is dit nie ’n blote kultuurskans nie: dis ’n wonderlike, nasionale bate en Stellenbosch moet daarvan getuig. Dis jammer dat die debat nog steeds, na ...
ek wil die weerlig soen
2011-09-27 ek wil die weerlig soenop ’n aand wat skitter
van die ruimtetuie
Om eerlik te wees ... Om net aan die gang te kom
2007-07-18 Dis altyd moeilik om te begin. Enige skrywer sal jou vertel (en jy sal weet as jy self skryf) dat dit moordend is om te begin met 'n skryfstuk. Dis altyd moeilik om te begin draf. Dis moeilik om te begin werk, veral as jy die oggend by die Wimpy op ...
Om eerlik te wees ... Genade, Antjie!
2007-02-20 Toe ek begin skryf het, het ek begin lees. Ek het enigiets gelees: tydskrifte, rubrieke, internetbladsye, gedigte, koerante, die agterkante van sjampoebottels, lirieke, boeke, inligtingsbrosjures. Noem dit, ek het dit gelees. Antjie Krog het ...
Om eerlik te wees ... Hoe om rassisme aan te blerk ...
2006-12-12 "Jy kla oor die toestand van ons landwel, fokken doen iets daaromtrent!"- Fokofpolisiekar - "Brand Suid-Afrika" Alles het oorsake. Hierdie lewe van ons is 'n kettingreaksie. Ons loop. Ons trek skoene aan want ons ...

