Herman Bailey, man van krisante en wyn
2021-07-27"Herman Bailey en sy vrou Carol was geliefde mense en ware staatmakers. In Wellington kon jy nêrens ongesteurd saam met hulle beweeg nie."
Bonteheuwel se tannies: Erfenis, Afrikaans en stories
2020-09-18“Die twee tannies se verhaal gaan oor veel meer as net resepte. Dit is die vergestalting van ’n visie oor nasiebou, verdraagsaamheid, van erfenis, van Afrikaans, van respek, diensbaarheid, van stories. Van hoe ons is.”
ATR vier 10 jaar: Die ATR is uitstekend geposisioneer
2018-05-24"Die ATR is onvermoeid besig om Afrikaans as een van die belangrikste inheemse tale van Suid-Afrika te bemark."
Suidoosterfeesbekendstelling 2017: Japie Gouws se toespraak
2016-12-02"[K]om ons soek die waardevolle goed, al het die dak afgewaai; kom ons wees trots op Afrikaans se prestasies; kom ons belong ..."
ATKV-Woordveertjies 2016: Toespraak deur Japie Gouws
2016-09-13"Wat ons ook broodnodig het, is dat ons mekaar se geskiedenis en stories beter verstaan. Ons kan dit doen deur dit vir mekaar te vertel en na mekaar te luister, maar ook om dit te skryf en te lees."
Vrydag die 13de: Die ATKV reageer
2015-11-13"Ons sal meer moet praat. Die wonderlike diversiteit van Suid-Afrika vereis dit."

