Jacques le Roux

Jacques le Roux is ’n reisiger, skrywer en fotograaf by www.trackingjacandel.com.

Niks verkeerd met hartseer wees nie

Jacques le Roux Menings 2021-05-04

"Sy was siek aan COVID-19 en in die hospitaal met longontsteking en sou by die huis gewees het vir haar verjaardag. Niks berei jou voor vir daardie oproep wat sê dat jou moeder besig om te sterf en jy weet jy gaan dit nie betyds maak nie."

Die mooiste geluid in die wêreld

Jacques le Roux Menings 2021-03-23

"Trek ’n slag jou waterstewels aan, vat ’n flitslig en gaan vir ’n wandeling in ’n poel of dammetjie. Dit verg baie geduld, en as jy stil genoeg is, val die eer jou dalk te beurt."

COVID-19: Eensaamheid in die tyd van ’n pandemie

Jacques le Roux Menings 2021-03-08

"Ek het my geliefde, lewenslustige, gesonde en een dag kort van haar 85ste verjaardag moeder op 1 Februarie aan die gevreesde virus afgestaan. Nou moet ons oppas dat die pandemie nie in ’n epidemie van die hart oorgaan nie."

Blomtyd in die Richtersveld

Jacques le Roux Reis 2020-11-19

"Van Eksteenfontein af verander die landskappe dramaties soos ek uit die berge en in die sandveld in ry."

Die groot gatslag

Jacques le Roux Reis 2020-10-28

"Die keuse is vir ons gemaak en die tafel is gedek vir ’n nag teen die pad in die middel van Tanzanië. Ons spreek sommer vroeg af met die man wat hom op my hakke kom tuismaak het om ons walinzi, oftewel sekuriteitswag, vir die nag te wees."

’n Blom op ’n kindergraf

Jacques le Roux SêNet-briewe 2020-05-18

"Baie lang myle lê tussen doen en sê, en soos daar die afgelope 119 jaar groot onregte regoor die wêreld gepleeg is, nie net in ons rëenboogland nie, vra ek die vraag: Wat gaan ek en jy doen om die wêreld ’n beter plek vir ons kinders te maak? Wat gaan ons doen om hulle erfenis te bewaar?" 

Top