"Gedig vol insig" deur Ivan Kruger
2013-08-13 Ek moet self my kruis dra, Ek moet minder vrae vra, Ek moet al my begeertes staak, Ek moet die waarheid bekend maak,"Kan nie kla nie" deur Ivan Kruger
2013-08-13 Ek word geruk aan my gees wat eindelik sleg is, ek maak los al die gedagtes wat voor my oë gevleg is, genade eskapade, speel my ore dood, my ore dood."The size of lies" by Ivan Kruger
2012-12-11 The air is filled with liesThey travel these torn skies
From white to bigger size
this world is filled with lies
"The Devil's Level" by Ivan Kruger
2012-12-11 William once said"Hell is empty and all the devils are here"
"Die Kerk Weeg Leeg" deur Ivan Kruger
2012-12-11 Ons lees Bybels van bloed en vleesEn dominees praat net hulle stemme verniet hees
Want Hy is die pottebakker
"Alles en niks op dieselfde tyd" deur Ivan Kruger
2012-11-23 Musiek kan alles en niksop dieselfde tyd wees
Alles en niks
Op dieselfde tyd
Op dieselfde tyd
"Braaf Verslaaf" deur Ivan Kruger
2012-11-06 Ek smag na jou soos 'n roker na nikotienEk sal alles in my vermoë doen
om jou weer te sien