Die gedekte bord van Diana annie feestafel voed steeds honger skrywers byrie Cape Flats Festival – writing a New South African story every year
2026-02-06"Taal issie virrie swat skrywer altyd naturally owned nie, soms kossit jou om by ’n literary festival te sien en hoor dat wat djy praat, kan krag dra."
2025-UJ-debuutprys vir Afrikaans vir Een voet innie kabr deur Gaireyah Fredericks: aanvaardingsrede
2025-09-22"In 2015 sien ek virrie eeste kee Kaaps inne klomp bundels wat ek deelies virrie preparation virre play. Ek frons en sukkel ommit in my kop te formulate, ma verstaan, en kry et late reg na ekkit hardop begin lies. Die joelyt in my ore en my hart embrace ’ie moment met excitement. En ek realise, ek isse Kaapse skrywer. Dai’s my taal. Daisie taal wat ek op my ma se skoot gehoorit en vi ouma in performit as ek haa entertain oppie stoep innie agtemirrags. Om myself oppe stuk papie te gesien gepresent wod, was magical."
Een voet innie kabr: ’n onderhoud met Gaireyah Fredericks
2025-04-25"Ôs moet continue ommie taal te try preserve in literature. Is ôse duty en responsibility as Cape Moesliem-skrywers."
Gaireyah Fredericks vertel oor die bekendstelling van haar boek Een voet innie kabr
2024-08-07"Soon sallie vriemdgyt vannie Kaapse community se practices en culture wat soe baie experience en vriemtgyt innie doekies en net langrokke sien, weg wither en families en vrinne mekaa stywer embrace en innie taal, die Cape Moesliem vernacular mekaa groet."
Nathan bou bakstien-vi-bakstien an ôsse swat literatuur, sê Diana Ferrus
2024-04-26"Ôse swat skrywers se everyday chokers en survivors moments is rife en real as djy nog kryp en jou stêk biene try kry."
Labarang innie Boland
2024-04-19"Elke Kaapse tietie wat vannie nuus kennis dra, organise die res vannie aand immediately. Labarang outfits wôd oppie henges voorie kaste gehang en allie metedjalis wat daaby gepaat gan, tot even oppie underwear, wôd reggesit."
Masha-Allah! Ietsie mooi het innie Baxter gebeu
2024-04-04"Soe Masha-Allah Zubayr Charles. In every sense of the word, Masha-Allah indeed. God has willed it ennit staan nou op eie voet ready ommie wêrel yt sy slumber te ruk."

