
Opinion Pieces: Kritiese denkers neem stelling in en ontlok vrae
2012-04-11 Francois Verster lees Opinion Pieces by South African Thought Leaders, saamgestel deur Max du Preez. Volgens Verster is dit geen juigkommando wat hier in aksie is nie, maar denkers wat krities na die Suid-Afrikaanse samelewing kyk.
Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence
2012-03-15 “Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”
Woordfees, resensies en mossels: ’n groen lig vir die lot!
2012-03-08 Francois Verster het die etensuur-gesprek oor resensies by die US Woordfees besonder interessant (en genotvol!) gevind. Met 'n mondvol mossels vertel hy die storie van die fassinerende gesprek tussen Elmari Rautenbach, Kerneels Breytenbach en Marius Crous, met Melt Myburgh as stuitige gespreksleier.
Kundige profielskepping van enigmatiese Graaff ontbloot skatkis – ná heelwat spitwerk
2012-02-08 Die voormalige redakteur van Die Burger (1990-2000), Ebbe Dommisse, se naam verskyn vanjaar op sy vierde boek: Sir David Pieter de Villiers Graaff, die erfridder van De Grendel.
Joernaliste is beide brûe en tolke
2011-12-13Die Departement Joernalistiek op Stellenbosch het van 21-25 November 2011 ’n slypskool aangebied waar bekende wetenskaplikes soos Jurie van den Heever en joernaliste soos Elsabé Brits as sprekers opgetree het.

Dana-kragtoer tref Boland
2011-11-29 Die naweek van 26 en 27 November was besonders vir die Boland: Dana Snyman het die Saterdagoggend by Protea se boekwinkel op Stellenbosch gesels oor sy nuwe boek, Hiervandaan. En Sondagaand was dit weer hy, en die musiekgroep ...
Die toekoms van gedrukte media in Suid-Afrika, à la Bun Booyens
2011-11-16 Op 10 November 2011, in ’n volgepakte HB Thom-teater op Stellenbosch, het die redakteur van Die Burger as genooide spreker by die Konvokasie van Stellenbosch Universiteit opgetree. By hierdie geleentheid is die toekoms van Afrikaans as voertaal ...

Kampvuurstories: Stories vir die kampvuur én kaggel, met of sonder vuurwater
2011-07-05 Wanneer mens die naam Pieter Grobbelaar op ’n publikasie sien, weet jy dat jy tien teen een hier met ’n juweeltjie of twee uit die Afrikaanse kultuurgeskiedenis te doen het. In die geval van Kampvuurstories is dit inderdaad ook die geval: daar is ’n ...
Kampvuurstories: Stories vir die kampvuur én kaggel, met of sonder vuurwater
2011-07-05 Wanneer mens die naam Pieter Grobbelaar op ’n publikasie sien, weet jy dat jy tien teen een hier met ’n juweeltjie of twee uit die Afrikaanse kultuurgeskiedenis te doen het. In die geval van Kampvuurstories is dit inderdaad ook die geval: daar is ’n ...
Boerumoer: Verwagtings is bokkers, maar hoës is tog ook ’n pluimpie
2011-03-23 Boerumoer: Oom Gysbert se dorpstories is ’n aansienlike boekie. Om mee te begin: die omslag is interessant. Dit trek die oog en is esteties aanvaarbaar. Laat jou ook wonder. Eers span jy jou visuele geletterdheid in en dan jou skoolgeletterdheid: jy ...