Resensie: Mooier as Marilyn deur Anita du Preez
2019-11-22"Die teks loop soos stroop sodat die verhaal se pas vinnig en op ’n drafstap in hoë hakkies op Kaapse keistene is."
Boekresensie: Die dag na die rowers opgedaag het deur Johan Pienaar
2015-12-09"Vir alledaagse geluk sal dit bydra as jy leer om nie uit te stel nie, laf kan wees en weet hoe belangrik dit is om mense behoorlik te groet met die aankoms- en die vertrekslag. Sy wye verwysingsveld oor populêre sielkunde, Afrikaanse digkuns sowel as erkende, geliefde skrywers van geestelike boeke, maak hierdie boek ‘n klein biblioteek van alledaagse en antieke wysheid."
US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel III)
2014-06-04 Hier is Deel III van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Elize Parker gee wenke om tydskrifverhale te skryf.Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Elize Parker
2012-11-13 5 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie deur Elize Parker

