Diana Ferrus

Diana Ferrus werk as administrateur, Departement Bedryfsielkunde, Universiteit van Wes-Kaapland. Sy het so pas haar Honneurs in Vrouestudies voltooi.

Diana het veral bekendheid verwerf met haar gedig oor Saartjie Baartman wat daartoe gelei het dat die oorskot van Saartjie Baartman teruggebring is na Suid-Afrika. Sy is veral geïnteresseerd in die optekening van Afrikaanse vroue se stories en was die samesteller van Slaan vir my 'n masker, Vader, 'n bundel kortverhale deur Afrikaanse vroue van verskillende ouderdomme uit verskillende agtergronde. Diana het in 2006 haar debuutbundel, Ons komvandaan, self uitgegee.

'n Huldeblyk aan Mellet Moll

Diana Ferrus In memoriam 2024-11-04

"djy was daai ou, het lekke’ in science en poetry
gebaljaa’, djy het presies soos ’n scientist
en diep soes ’n poet geskryf
ek dink’ie djy het writer’s block gekry nie
ek sien net discipline"

Die Kaapse Vlakte-boekefees 2023: Diana Ferrus se indrukke

Diana Ferrus Feeste 2023-11-10

"Dit maak my opgewonde omdat dit ’n fees is waar mense nie hekgeld betaal of ver moet loop om in te kom nie. Die gemeenskap bly om die skool en vir besoekers is daar genoeg parkeerplek op die skoolterrein."

Toyota US Woordfees 2020: Woorde op akkoorde ‒ ’n viering van klank

Marli van Eeden, Frazer Barry, Diana Ferrus, Hermien de Vos Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-19

"Mense moet nie vergeet dat hulle op die enigste planeet wat hulle hul tuiste kan noem, woon nie. Ons hoop dat die produksie die gehoor gaan aanspoor om die aarde lief te hê en te versorg."

Winnie – ’n storie om te vertel

Diana Ferrus In memoriam 2018-04-06

"Sy was ’n mens met al die kompleksiteit van menswees."

Herdenking van die afskaffing van slawerny

Diana Ferrus Seminare en essays 2017-08-17

"Groot was my verbasing toe ek hoor dat die nasate van tot-slaaf-gemaakte mense in Nederland (hoofsaaklik van Surinaamse herkoms) die slawehandel en die vrystelling van hul voorouers vir ’n hele maand lank herdenk!"

Die vrystelling van slawe, uit die argief: My naam is Februarie

Diana Ferrus Argief 2016-12-01

Diana Ferrus skryf 'n gedig oor herkoms: "Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare."

My naam is Februarie

Diana Ferrus Seminare en essays 2015-07-09

Diana Ferrus skryf ’n gedig oor herkoms: "Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare."

Sarah Baartman: Hoekom sy, hoekom haar graf?

Diana Ferrus Menings 2015-04-30

"Wie het vir Sarah  gefaal – die mense van Hankey of die regering?"

Mont du Toit Wynkwatryn: Diana Ferrus

Diana Ferrus 2006-10-31 Blare in die wingerd vou hul hande oor die druif Kort voor lank word hulle van mekaar verskuif En wanneer môredou die blare koud bevlekStaan alreeds die wyn in vate opgewek << Terug na Wynkwatryne <<
Top