Blare in die wingerd vou hul hande oor die druif
Kort voor lank word hulle van mekaar verskuif
En wanneer môredou die blare koud bevlek
Staan alreeds die wyn in vate opgewek