kykNET Fiëstas 2021: ’n Onderhoud met De Klerk Oelofse
2021-03-30"Ek dink dis wonderlik dat kykNET deurgedruk het en tog die Fiëstas aangebied het vanjaar. Jy weet, ek kan nie onthou dat die President die afgelope jaar in enige van sy toesprake kunstenaars eers genoem het nie."
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met De Klerk Oelofse
2019-02-19"Ek dink Babbelagtig gaan feesgangers verras. Daar is nog nooit so ’n produksie op feesverhoë aangebied nie en ek het by KKNK gevind dat mense instap met die idee dat dit ’n kinderproduksie is en uitstap met die besef dat ons almal maar klein mensies is."
Onderhoude: Liewe Heksie Flower Power
2015-05-07Sy's almal se gunsteling heks. Lees onderhoude met die res van haar geselskap sodat jy kan weet hoekom jy jou gesin na hierdie produksie moet neem.
Clover Aardklop 2014: Onderhoud oor Na-aap
2014-10-01 "Dit voel ook of dit iets is wat oor my pad móés kom."Balbesit – oor sport, mag, kleur en manlikheid
2014-06-11 "As jy wil wen, moet jy balbesit hê." Drie akteurs in dié toneelstuk praat oor hoe ernstig rugby kan raak."Allitereer Jou Seer" deur De Klerk Oelofse
2012-11-12 'n Rukwind deur jou huis van vreugdeNog pyn vul jou leegte
Tog soek jy meer, nog weer
Soek jy weer nog meer seer
"Vir Jouself" deur De Klerk Oelofse
2012-11-12 Hou op voorgee, jy's pretensieusVeroordeel broederlike liefde vir jouself
Om die self te vind, moet jy diep gaan delf
