
Danny Titus groet die ATKV
2020-05-26"Afrikaans is vir té lank gesien as ’n witmanstaal, en wit mense het hulleself té lank as Europeёrs beskou. 'Daar was selfs Europeans Only en Non-Europeans Only-bordjies,' verduidelik hy. 'Vandag is almal ewe skielik van Afrika.'"

#FeesMustFall: Danny Titus on burning libraries and human rights
2016-10-17"It will therefore be of relevance as a South African civil society in particular to emphasise our international law obligations to the government, to work more strenuously towards the domestication of international instruments and to integrate it in our litigation as well as judicial decision-making."

US-taalbeleid: Op soek na 'n ronde tafel
2016-04-26"Interessant dat die SABC Afrikaans nou met Khoi- en San-tale gaan groepeer het hierdie week. Die kombuistaal kry uiteindelik sy plek wat Croucamp se Afrikaans haar wil ontsê. Hopelik sal die Afrikaanse media nou ook begin wakkerskrik en die volle waarheid oor Afrikaans begin vertel."

Open Stellenbosch: “Why did God make me black?”
2015-10-16"The Use of Official Languages Act 12 of 2012 [...] in short requires of government departments and other authorities such as public enterprises to develop a language policy that will include at least three official languages. Out of the 139 language policies that the Act requires from government departments and related institutions only about 30 were presented. Let them therefore not preach to universities about language when in their own backyard very little is done."

Ons het ons verlede vergeet
2015-08-17"Waarop die tokkelok Russel Botman met die klein Afro reageer: 'Vir wat moet ek bid?'"

Erfenisdag 2014
2014-09-23 "Kultuur en die verskeidenheid is in die verlede aangevoer as die rede waarom ons in geskeidenheid moes leef met alle gevolge van dien. Vandag is dit kultuur en die wye verskeidenheid daarvan wat ons al die geleenthede bied om saam te werk aan die eenheid van 'n land, Suid-Afrika."
Twintig jaar van demokrasie
2014-04-30 "Twintig jaar van demokrasie? Versigtig wees met die euforie, en terug na die harde werklikhede waar ons almal ‘n bydrae het om te maak."
Taalwetgewing nie noodwendig die oplossing nie – Naomi Meyer praat met Danny Titus
2012-02-17 "Taal is ’n taamlik emosionele aangeleentheid wat vir my nie bloot met wetgewing reggestel sal word nie. Dit is ’n langsame proses wat nog baie harde werk gaan behels." Danny Titus en Naomi Meyer gesels taalkwessies.