Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: ’n onderhoud met Corlia Fourie en Annelize van Rooyen
2024-06-24"[Die bundel] het spontaan ontstaan uit ’n gesprek wat ons albei laat besef het hoe lekker dit is om herinneringe aan reise op te roep. Veral die reise wat, sê maar, skeefgeloop het, het met die tyd snaakser geword en lekkerder om oor te vertel."
16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders
2014-12-10 "Dag 1 sê hy haar mond is te groot."
US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel I)
2014-04-09 Hier is Deel I van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Corlia Fourie gee wenke om tydskrifverhale te skryf.Huisie in die bos
2014-03-11"My huisie in die bos
is in Joburg.
Sneeuwitjie en die
dwergies woon
elders
en geen prins
kom ooit kuier."
Karoo
2014-03-11"Ná ‘n lang, lang saadlose droogte
is die Karoo op sterwe.
Verdor, verdroog,
beplooi."
