CM
Gebore 7 Junie 1933. Studeer Helpmekaar Seunskool Johannesburg en Universiteit van Suid-Afrika
Speelveld
CM
SêNet-briewe
2015-05-20
Elkeen beland onwetend in die lewe en kan binne die grense van die natuur na hartelus haar of hom met illusies verkneukel of verknies. CM
Absolute ontevredenheid
CM
SêNet-briewe
2015-05-19
Dit is die vromes wat met die sondes opgeskeep sit. Die natuurwetenskap het hulle bevry, maar hulle bly verknog aan die smart. CM
Oral waarneembaar
CM
SêNet-briewe
2015-05-18
Die sondes van die verkondigers van abstrakte woorde is natuurlik normaal. CM
Buitemuurs
CM
SêNet-briewe
2015-05-18
Om ontslae te raak van die primitiewe denke van opvoeders is absoluut bevrydend. CM
Eie aan die lyf
CM
SêNet-briewe
2015-05-15
As iets nie gevoel kan word nie, is dit ver genoeg om dit te ignoreer. CM
Eerbiedwaardig
CM
Skryfkompetisies
2015-05-14
Daar is reeds genoeg kennis beskikbaar vir 'n ontwikkelde verstand om te besef dat die bewese ontstaan en bestaan van die mens met meer respek behandel behoort te word as wat tot dusver die geval was. CM
Eerlike waarhede
CM
SêNet-briewe
2015-05-13
Daar is 'n waarheid wat iemand se eie is.
Geluk om die draai
CM
SêNet-briewe
2015-05-12
So hier en daar is daar iemand wat besef dat sy of hy nie aan die doodsvrees van die massa gebonde is nie, en volledig kan bestaan. CM
Modderpad
CM
SêNet-briewe
2015-05-11
Vir die sondeskeppers is die lewe 'n reis na 'n heerlike gat in die grond. CM
Instink
CM
SêNet-briewe
2015-05-08
Die mens poog met alle geweld om onnosel te bly. CM
Bodemloos
CM
SêNet-briewe
2015-05-07
'n Getwis sonder feite is 'n vertoning van onnoselheid met nuttelose gevolge. CM
Skerp kant
CM
SêNet-briewe
2015-05-07
Dit is diegene met die beginsels wat die meeste pyn veroorsaak. CM
Finaal
CM
SêNet-briewe
2015-05-06
Alvorens 'n mens hom bereid verklaar om te sterf vir 'n saak, moet hy darem seker maak dat dit waar is. CM
Klim uit
CM
SêNet-briewe
2015-05-06
Om deel te neem aan die versamelde onsin van die gemeenskap is 'n onaangename besigheid en 'n onbegonne taak. CM
Reeds daar
CM
SêNet-briewe
2015-05-04
Daar is 'n menigte intelligente mense wat, indien hulle sou besef dat hulle rasioneel en logies kan dink, sinvol en waardig kan bestaan. CM