CM
Gebore 7 Junie 1933. Studeer Helpmekaar Seunskool Johannesburg en Universiteit van Suid-Afrika
Helloos
CM
SêNet-briewe
2015-06-29
Om vry te wees ...
Verouderd
CM
SêNet-briewe
2015-06-25
Die denkwyse van die filosowe van weleer is van weinig waarde by die ontwikkeling van rasionele en logiese denke. CM
Onkunde of spoggerige onsin
CM
SêNet-briewe
2015-06-19
Die waarheid kan nie meer gesoek word nie, want dit is nou oral vryelik beskikbaar. CM
Klein intellektuele begin
CM
SêNet-briewe
2015-06-17
Die aggressiewe bevordering van illusies in die naam van goedheid word waarneembaar. CM
Eenvoudige vrede
CM
SêNet-briewe
2015-06-12
Identifiseer die aangeleerde oortuigings, versinsels en beginsels, vee die vroomheid van die gesig, en lewe. CM
Verstrengelde vryhede
CM
SêNet-briewe
2015-06-10
Met die talle vryhede se magdom voorskrifte is die realiteit al wat geloofwaardig is. CM
Natuurlik
CM
SêNet-briewe
2015-06-10
Ons is hier omdat die natuur dit nodig vind. CM
Verkeerde gestoelte
CM
SêNet-briewe
2015-06-04
Diegene wat in die waan verkeer dat hulle kan voorskryf wat reg is, moet eers parlement toe. CM
Futiele strewe
CM
SêNet-briewe
2015-06-03
Die bedrywe wat ten doel het om primitiewe illusies werklikhede te maak, is glo gekant teen die voortplantingsproses. CM
Vergoeliking van afgryslikheid
CM
SêNet-briewe
2015-06-01
Die woorde wat as die grondslag van moraliteit verkondig word, is deurspek met woorde van geweld. CM
Twisgoed
CM
SêNet-briewe
2015-06-01
Die lewe word met sintuie belewe. Woorde is aangeleerde lawaai. CM
Verknogte knegte
CM
SêNet-briewe
2015-05-27
Vir eeue gebonde aan illusies van helle en hemels, is daar 'n stormloop om niks te wees nie. CM
Letter van die dwalendes
CM
SêNet-briewe
2015-05-25
Die sekerheid van die werklikheid word beduiwel deur 'n gekkehel wat met abstrakte woorde versin is. CM
Totaliteit
CM
SêNet-briewe
2015-05-22
Die natuur is volmaak: Niks anders sal ooit beleef word nie. CM