CM
Gebore 7 Junie 1933. Studeer Helpmekaar Seunskool Johannesburg en Universiteit van Suid-Afrika
Versigtig nou
CM
SêNet-briewe
2015-04-16
'n Ander se idee van goed en reg, is heel waarskynlik 'n wens vir jou ondergang. CM
Intelligente instelling
CM
SêNet-briewe
2015-04-12
Terwyl die geleerdes van die geloof en wetenskap nie eens kan of wil gesprek voer oor dit wat reg is nie, bepaal die regspleging vir hulle wat waar is. CM
Te verhewe
CM
2015-04-10
Die mensdom weier om te erken dat die werklikheid bestaan. CM
Aangename kennis
CM
2015-04-07
Alvorens 'n mens die verkondigde heerlikhede van 'n dood sal bedood, is dit uitsonderlik aangenaam om 'n rasionele gesprek met ‘n lewende te kan belewe. CM
Onhoflike verontwaardiging 2015
CM
2015-04-07
Die heftige reaksie van mense wie se wrede beginsels bevraagteken word, sluit nooit ‘n rasionele verduideliking in nie. Trots oorhoops met die vergoeiliking van geweld is die samelewing redeloos onstuitbaar in sy gewaande goedheid. CM
Regsekerheid
CM
2015-04-07
Met die instelling van geregshowe het die mensdom aanvaar dat net dit wat bewys kan word, waar is. CM
Regstaat
CM
2015-04-01
As iemand iets te vertelle het wat nie in ‘n geregshof bewys kan word nie, behoort dit vir doeleindes van geloofwaardigheid as fiksie beskou te word. CM