
Dansende Digtersfees 2016: Dans, digters, dans
2016-05-12"Soos met die vorige twee feeste is daar in die nadraai van die voorlesings gedans, en alhoewel die luim merkbaar minder uitbundig was as vorige jare ... was die handjievol dansers wat alles ten spyt voete gestamp en lywe geskud het, bewys dat niks die digkuns of die dans sal stuit nie."







13 poskaarte van ’n posverlater
2013-01-30 Bibi neem afskeid van haar pos by LitNet en al die mense wat dit die moeite werd gemaak het.
Dit gaan nie oor die fiets nie
2013-01-23 Die stigter, leier en enigste lid van die beweging vir fietsgedigte bekla haar lot noudat Lance Armstrong die beweging se beeld erge skade aangedoen het.
Wat dit vat
2013-01-16 As jy wonder hoe dit is om 'n skrywer te wees, kyk net na die lys van skrywers wat selfmoord gepleeg het en antwoord jouself. Of lees wat dink Fitzgerald en Hemingway oor wat dit vat om te skryf.
Derde Nuwejaar: kô laat ons skryf!
2013-01-09 Bibi Slippers voel nie Nuwejaar en Tweede Nuwejaar is genoeg nie ... vir skrywers is daar ook ’n Derde Nuwejaar nodig.
Padkos, pitkos, poësie
2012-12-19 Hierdie week se Snars poëtika is 'n piekniekmandjie vol poësie-verwante padkos vir die vakansie.
SA-illustreerders: Marjorie van Heerden
2012-12-18 Marjorie van Heerden gesels oor hoe moederskap en die aanmoediging van Hennie Aucamp haar loopbaan beïnvloed het.
20 Dosyn: Versamelde gedigte uit 2012
2012-12-18 'n Mens leef nie van brood alleen nie: vir 'n vol maag (en lewe) het mens stewige porsies poësie ook nodig. Bibi Slippers het 'n versamelblad saamgestel waarop al die gedigte wat in 2012 op LitNet gepubliseer is saamgevat word. Verlustig jou gerus!