Anne-Ghrett Erasmus

Anne-Ghrett Erasmus is die kunskurator van die Breytenbach Sentrum in Wellington.

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud oor die Fantastiese 15!-kunsuitstalling

Elzanne Coetzee, Anne-Ghrett Erasmus Suidoosterfees 2018-04-05

"Van die tradisionele olie op doek tot keramiek, beeldhouwerke, grafiese werk en ontwerpersmeubelstukke. Dis jonk en vars en eietyds. En glo ek ’n fees vir die oog."

Epilepsie

Anne-Ghrett Erasmus 2011-09-27 “the moon has lost her memory” – TS Eliot

eklips
sonsverduistering

epilepsie
kortsluiting
Top