Insomnia
2021-04-08"Ai, Oupa, hoe verlang ek nou na Oupa hier waar ek weer slapeloos op ’n wilde uur sit en tee drink!"
"Without the option"
2021-01-28"Die volgende dag het ek skaars my klasdeur oopgesluit en ingegaan toe nóg ’n wildvreemde kind skielik langs my kom staan."
Bacchus in die Sandland
2021-01-15"Ieder geval, die kys met die kêrel wat sy middagetes by die befaamde restaurant geëet het, het ook nie lank gehou nie – ek het sober smake."
Scherzo
2021-01-11"Alim wys ons daarop dat dit tradisie is om die huise met beeldhouwerke en simboolryke muurskilderye te versier. Ek is dadelik opgewonde en wil sommer terstond so ’n besonderse huis koop."
Die vreemde taal Engels
2021-01-05"My oog het na haar dosent by die onderwyserstafel gedwaal wat vir haar punte vir haar les moes gee. Hy het ewe kalm opgestaan, sy besittings bymekaar gemaak en die klaskamer ewe bedaard verlaat. Sonder om ’n woord te sê. Sy punte sou seker luider as enige woorde spreek."
Him here, he’s my second husband
2020-12-18"A few years ago, I travelled to my hometown – by bus, because I couldn’t muster enough courage to take my car to travel all those many kilometres on my own."
Sies kollega, jy stink ten hemele!
2020-12-15"Liewe leser, vandag gaan ek vir jou ’n storie vertel wat my goeie vriend Tiens vir my vertel het en wat hý weer by ’n ander vriend gehoor het. Dié vriend was jarre der jarre gelede ’n professionele soldaat. Sy naam was Tiens."
