Alexander S Mickel

Alexander S Mickel is ’n Duitser wat homself Afrikaans geleer het (https://maroelamedia.co.za/debat/briewe/n-afrikaanse-brief-vir-jou-uit-duitsland). Hy het biologie studeer en in dié vak sy eerste graad behaal. Daarna het hy uitvoerige navorsing gedoen op ’n swam wat mielies besmet en sy doktorsgraad in plantpatologie verwerf. Tans werk hy by ’n firma op die gebied van gehalteversekering van medisyne.

Emily Hobhouse, geliefde verraaier deur Elsabé Brits: ’n lesersindruk

Alexander S Mickel Lesersindrukke 2019-02-05

"Die leser moet hom of haar telkens afvra waar al die vrou se krag en energie vandaan kom. Wanneer sy nie besig was om geld in te samel of siekes te besoek nie, was sy óf besig om afsprake met mense te reël, óf sy het reëlings vir nuwe reise getref."

Losprys deur Martin Steyn: ’n lesersindruk

Alexander S Mickel Lesersindrukke 2018-10-19

"Martin Steyn se boeke word gekenmerk deur deeglike wetenskaplike en sielkundige navorsing en outentieke dialoë, en die uitstekende beskrywings van dinge, situasies en persone laat al dié goed voor die leser se oë verskyn. Steyn verskaf groot leesgenot."

Top