Kyk hier na foto's en videogrepe wat tydens die opening van die Breytenbach Sentrum Digterstuin geneem is.
"O digterlike vaders wat woon in bloemlesings, gepasticheer, geparodieer, gepersiflage u naam [...]"