Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat
LitNet
NB
NB
Lapa
article

SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

article

Skrywers

Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.

article

Three Stars | Drie sterre

LitNet's three resident reviewers watch the latest films. LitNet se drie inwonende resensente kyk die jongste films.

article

2012 ATKV-Woordveertjies nou oop vir inskrywings

LitNet

Die 2012 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 14 September tydens ’n prestigegeleentheid toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 6 Junie 2012.

article

BiegNet by LitNet

Watter fantasie is jou donkerste geheim? Kom sit in ons anonieme, virtuele biegstoel en praat jou hart uit.

article

Enumerasie van self-ortonogale Latynse vierkante met simmetriese ortogonale maats

Alewyn Burger, Martin Kidd, Jan van Vuuren

In hierdie artikel enumereer die skrywers verskeie ekwivalensieklasse van self-ortogonale Latynse vierkante met simmetriese, ortogonale maats (SOLVSOMs), ’n probleem wat nog nie in die literatuur oor kombinatoriese ontwerpe aangespreek is nie.

article

Liza Grobler gesels oor haar jongste uitstalling, geïnspireer deur Eugène Marais

Steyn du Toit

Liza Grobler is nuutste uitstalling is losweg gebaseer op Eugène Marais se Siel van die Mier wat tans weer wyd aandag trek. Kliek hier om meer daaroor te lees.


article

LitNet Akademies: Lang Lang – Enkele opmerkings oor vertoonkuns, verhoogkuns en virtuositeit.

Mareli Stolp

Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" bespreek Mareli Stolp Lang Lang se openbare beeld as omstrede vertoonkunstenaar.

article

“ek het ʼn liggaam, daarom is ek”: Outobiografiese elemente in Antjie Krog se Verweerskrif

Marisa Botha

"Antjie Krog is bekend as grensverskuiwende digter, maar met die publikasie van Verweerskrif (2006) ontlok sy moontlik die hewigste kritiek ooit in haar poëtiese loopbaan. Die kritiek sentreer op die uitdagende omslag, asook op onontginde temas in die Afrikaanse digkuns: menopouse en die ouer vrou se seksualiteit."

article

’n Ware slang in die gras

Jason Lloyd

"Die boksgeveg op die teerpad tussen twee slange net voor De Rust het die nare gedagte weer laat opvlam. Ek kon nie mooi sien watter tipe dit was nie. Miskien was dit Kaapse kobras, geelslange, pofadders, rinkhalse?"

article

Cape Town Opera stages La Bohème at Artscape

Steyn du Toit, Lesley Liddle

Cape Town Opera stages both operas and concerts in South Africa and abroad. Their latest production, La Bohème, can be seen until 16 May. Click here to read an interview with CTO's Lesley Liddle.


article

Book lovers celebrate the announcement of Sunday Times literary awards shortlist 2012

LitNet

The prestigious Sunday Times Literary Awards shortlist was announced this weekend at the world-renowned Le Quartier Français restaurant in Franschhoek, where literary icons and book lovers alike gathered to celebrate the results.

article

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet

Eindstryd: Geheime gesprekke en die einde van Apartheid, Game Plan for Life, Rodriguez, Huisgenoot Wenresepte Stap vir Stap, Moemin en die komeet en Anna atoom en die magnetiese meermin

article

noudat ek brandmaer is

Wessel Stoltz

noudat ek brandmaer is en
wegkruip agter ’n bosbaard
vir die steek van die
son

article

LitNet-blits #4

Naomi Meyer

'n Bekgeveg oor Steve Hofmeyr, verskillende opinies oor homoseksualisme en homoseksualiteit en 'n stuk kort prosa oor 'n Gorilla-hand:  Waar anders as op LitNet kry mens so 'n lekker mengsel van opinies en vermaak?  LitNet-blits wil die gesprek nog verder aan die brand steek.

article

Jy en jou nommers deur Zelda Dalling

LAPA Uitgewers

Nommers is ’n universele taal. Van geboorte af gebruik ons nommers om ons daaglikse lewens te reguleer – ons weet hoe lank ons is, hoeveel ons weeg, hoe oud ons is en wat ons bankbalans is. Maar wat is die betekenis agter elke nommer?

article

Annake de Villiers (1975 – 2012)

Joan Hambidge

vir Coenie de Villiers

I

Op YouTube in swart geklee
staan jy soos die Pied Piper ...

article

Digital publishing conference to provide solutions and spot trends

Naomi Meyer, Terrance Moyo

Amabhubesi Conference and Training has put together a digital publishing event on 29 and 30 May which – they claim – will provide solutions that transform publishers’ print into identical digital editions and enhance it with interactivity. Naomi Meyer asked Terrance Moyo, Project Coordinator, about the event.

article

Blacksheep TV #29: Twacism

Blacksheep

The lingo on Twitter is pretty complicated, as the cartoon characters in this BlacksheepTV cartoon discover.

article

Internasionale Museumdag: Elzette Steenkamp gesels met Elsabé Uys van Iziko Museums

Elzette Steenkamp, Elsabé Uys

Ter viering van Internasionale Museumdag op 18 Mei gesels Elzette Steenkamp met Elsabé Uys oor die opvoedkundige programme van die planetarium by die Iziko Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad.

article

LitNet Akademies-resensie-essay: Kopwond deur Anthony Feinstein – die waarheid as fiksie beleef

Alexander Strachan

Meer as twee dekades na die Grensoorlog verskyn daar meteens ’n hele string boeke oor hierdie onderwerp.  Alexander Strachan lees Kopwond deur Anthony Feinstein en soek antwoorde op 'n reeks vrae wat die boek by hom ontlok. 

article

Is ek gay gebore?

Stephanie.

Loop in my skoene voor jy oordeel. Dink ook daaraan dat ek, nes ander gay mense, ons geluk mag vier in hierdie land, nes enige ander straight couple.

article

Hoe ekovriendelik is die reismedia?

Gerrit Rautenbach

In die huidige toestand van onse aarde is die voetspoor uiteraard iets wat elke liewe bedryf en individu ernstig moet opneem, maar is dit nie nóg meer die geval vir die reismedia nie? Want alles waaroor hulle skryf, al die inhoud wat eksemplare verkoop, gaan oor die omgewing, die ongerepte natuur en die fyn ekologiese balans van die skepping.

article

The Second Annual JM Coetzee Festival in Richmond

Darryl David

Find all the info about the second annual JM Coetzee Festival in Richmond here.

article

Vervaldatum-kompetisie: ’n Ou man wat wou weet

Hennie Aucamp

"Sjoe, sê die engel, die lugverkeer raak deesdae iets ysliks. Hy gaan sit langs die sterfbed presies soos ’n algemene praktisyn."

article

The 8th annual South African Horrorfest

LitNet

The 8th annual South African Horrorfest will bring the house down at the Labia Theatre, Cape Town across Halloween season! (24 Oct - 2 Nov 2012)  

article

Vir hulle skryf ek dan my gedigte

Joan Hambidge

"Maar dis break, blow, burn in dié bedryf."

LitNet Voere Feeds
Loading Feeds, please wait... Loading Feeds, please wait...