Suid-Afrikaners het die afgelope week die skok van verhoogde brandstofpryse – en tekorte by vulstasies – behoorlik gevóél.
Dit is regstreeks en onregstreeks die gevolg van die konflikte tussen Amerika, Israel en Iran.
Heindrich Wyngaard bespreek hierdie kwessie met Hassan Essop van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, Christo van der Rheede van die FW de Klerk-stigting en die ekonoom Dawie Roodt.
Klik hier vir die YouTube-skakel na onderstaande onderhoud.

