Hassan Essop

Hassan Essop is ’n dosent in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch.

Sy navorsingsbelangstelling sluit in vernuwing en tegnologie, asook plaaslike ekonomiese ontwikkeling.

Wyngaard Weekliks: Oorlog, brandstofpryse en vulstasies

Heindrich Wyngaard, Christo van der Rheede, Dawie Roodt, Hassan Essop LitNetKanaal op YouTube 2026-04-02

Suid-Afrikaners het die afgelope week die skok van verhoogde brandstofpryse – en tekorte by vulstasies – behoorlik gevóél. Dit is regstreeks en onregstreeks die gevolg van die konflikte tussen Amerika, Israel en Iran. Heindrich Wyngaard bespreek hierdie kwessie met Hassan Essop van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, Christo van der Rheede van die FW de Klerk-stigting en die ekonoom Dawie Roodt.

Top