Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Die debuutprys is aan Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) toegeken vir Die dao van Daan van der Walt. Luister hier na Amanda Lourens se commendatio.
Lees ook
UJ-pryse 2019: Commendatio vir Die dao van Daan van der Walt

