Suid-Afrika aan die politici: Ons soek werk!

  • 0

Of volg hierdie skakel: https://www.youtube.com/watch?v=2UaJp4-b5UM

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasse-aangeleenthede se nuutste peiling toon dat ’n oorgrote aantal Suid-Afrikaanse kiesers voel die regering moet werksgeleenthede moontlik maak. Volgens die peiling is kiesers glad nie so verdeeld volgens ras as wat sommige groepe ons wil laat glo nie, en die meeste wil hê die regering moet ’n ekonomie steun wat werkskepping sal stimuleer.

Freek Robinson gesels met Hermann Pretorius, wat stap vir stap verduidelik hoe die meningspeiling gehou is, en hoekom die politici sal moet begin luister.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top