SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Linda Roothman

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Linda Roothman oor Karootekste en die Antroposeen.

Tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023 in Cradock is ’n SteedsDink-ateljee vir video-opnames ingerig en is die praatjies van sowel opkomende as ervare akademici, soos Linda Roothman, vir die tweede reeks opgeneem. Benewens hul deelname aan hierdie videoreeks het hierdie akademici elkeen ook afsonderlik by die fees self opgetree, in sommige gevalle meer as een keer.

Lees ook in LitNet Akademies:

’n Ontleding van die Suid-Afrikaanse regsraamwerk met betrekking tot die omgewingsaspekte van breking in die Karoo

Aantekening: Om globale omgewingsreg en -regulering in die antroposeen te herbedink

Oorgrens-biodiversiteitsregulering in die Antroposeen

Menseregte, die omgewing en omgewingskonstitusionalisme

Volhoubare ontwikkeling, omgewingskonstitusionalisme en die oppergesag van die reg vir die omgewing: ’n Grondwetlike beskouing

Uitdagings van die Antroposeen: onderwys in die era van ’n mensgemaakte wêreld

Onderwys in die skaduwee van die Antroposeen. Kritiese posthumanistiese eksperimentering

Kyk en lees ook op LitNet:

’n Geogebaseerde blik op aardgesentreerde Karootekste | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Gifkaroo – voorteks maak vuis

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top