Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Helanya Fourie

  • 0

Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) by die Universiteit Stellenbosch het pas ’n moniteringsverslag vrygestel oor die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) 2030.

Dit is die eerste keer dat ’n sinvolle, praktiese waardering gedoen word oor die sukses of mislukking van die implementering van die NOP. 

Freek Robinson gesels met Helanya Fourie, ’n senior ekonoom by die BEO.

Kyk ook:

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jakkie Cilliers

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met JP Landman

Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Roelof Botha en Markus en Joe Becker

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top