Reguit met Robinson: Die ware rol van ’n diversiteitskonsultant

  • 0

Word jongmense as rassiste gebore, of word hulle rassiste danksy ouers en vriende? Wat doen ’n diversiteitskonsultant? Kan ’n diversiteitskonsultant hoegenaamd ’n verskil maak by ’n plek soos die Universiteit Stellenbosch? Wat het skeefgeloop toe ’n diversiteitskonsultant daardie hoërskool in Vishoek so verkeerd opgevryf het?

Dit is ’n paar van Freek Robinson se vrae aan Sedick Crombie, iemand met jare se ondervinding in hierdie veld.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top