Titel: Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen – Best Books-eksamenhulp
Samesteller: Isabella Venish
Uitgewer: Best Books
ISBN: 9781776072071
Best Books-eksamenhulp vir graad 10 Huistaal-leerders bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begrips- en hersieningstoets. Dit bevat ook wenke en raad vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3. Boek I is die grondslag vir sukses in die VOO-band en bevat opsommings van elke taalstruktuur en -konvensie in. Dit is ’n oefenboek om tot graad 12 te hou en saam met Best Books se oefenboeke vir graad 11 en 12 te gebruik.
Lees ook
Onderhoud: Martlie Jordaan oor Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

