Bibi Slippers2011-11-11Voëls wil my net nie uitlos nie. Eers skryf Carina Stander vir my ’n e-pos en sê haar speltoetser verander my naam na ibis. Dis die voorteken.
Liana Meyer2011-11-11As ek so lees aan al die blogposts, comments, tweets, nuusberigte en opinies wat al geskryf is oor die jongste ontwikkeling in die US se never-ending taaldebat, dan wil dit vir my voorkom dat die meeste van ons eintlik saamstem: die US moet ...
2011-11-11Die drastiese afname in Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch is die dryfkrag agter die eis van ’n groep besorgde jonger-geslag Maties en burgerlike organisasies dat Afrikaans op dié kampus van uitwissing gered moet word.
Pierre de Vos2011-11-11Artikel 29(2) van die Grondwet bepaal die volgende: Elkeen het die reg om in openbare onderwysinstellings onderwys te ontvang in die amptelike taal of tale van eie keuse waar daardie onderwys redelikerwys doenlik is.