Ons polisie kom met baie eisj!

  • 0

Die beweerde onbeholpenheid en korrupsie van talle senior amptenare in die Suid-Afrikaanse Polisiediens hou skynbaar net nie op nie. Selfs Cyril Ramaphosa het onlangs sy onvergenoegdheid uitgespreek. Ramaphosa se voorgestelde kommissie van ondersoek na beweerde korrupsie in die polisie kom ook nie aan die gang nie.

Wat nou?

Freek Robinson steek kers op by Gert van der Westhuizen, die politieke redakteur van Netwerk24.

Lees en kyk ook:

Korrupsie in die polisie

Polisie-selfdood: ’n verbode onderwerp

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top